Robert Morley

Robert Morley
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Robert Adolph Wilton Morley
Geboorte (1908-05-26)26 Mei 1908
Sterfte 3 Junie 1992 (op 84)
Nasionaliteit Engels
Kinders 3
Beroep(e) Akteur, skrywer, en regisseur
Aktiewe jare 1928–1989
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Robert Morley (26 Mei 1908 – 3 Junie 1992) was 'n Engelse akteur, skrywer, en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Marie Antoinette (1938), The African Queen (1951), Beat the Devil (1953), en Who Is Killing the Great Chefs of Europe? (1978).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search